Afrikaans
Daaglikse boodskappe, langer boodskappe en aanbidding in Afrikaans.
Daaglikse boodskappe
Kort boodskappe vir elke dag, om jou te bemoedig, jou geloof te bou en jou nader aan Jesus te trek.
Begin jou dag met 'n woord uit die Skrif en 'n oomblik saam met die Vader.
Langer boodskappe
Volledige preke en dieper onderrig oor identiteit, gehoorsaamheid, seunskap en die liefde van die Vader. Neem tyd, luister rustig en laat die Woord in jou hart wortel skiet.
Aanbidding
Afrikaanse aanbidding wat jou in die teenwoordigheid van God inlei. Sing saam, bid saam en ontmoet Jesus waar jy ook al is.